The effects of alternative feeding and fasting on growth and feed utilization by broiler chickens fed diets differing in protein and energy content

R.M. Gous, W.J. Stielau

South African Journal of Animal Science · 1976 · 10 citations · 2 references

Full text

Open access

Concepts

Abstract

Drie rantsoene met verskilJende peile van proteitm en energie, maar met dieselfde verhouding van energie:proteien. is vir vier weke aan elk van drie groepe braaikuikens gevoer. Die drie groepe kuikens op elke rantsoen is soos volg gevoer: a) ad libitum voeding. b) toegang tot kos vir 12 h gevolg deur voeronttrekking vir 12 h. en c) opeenvolgende voedingsen vasperiodes van 6 h elk. Beligting is vir 24 h per dag voorsien. Die hoe proteienrantsoen het onder al drie voedmgspraktyke die beste groei en voerinname tot gevolg gehad. Onder ad Iibitum-voeding was die koste/kg massatoename hocr op die hoe proteienas op die laagste proteilmrantsoen. Die teenoorgestelde is gevind wanneer die kuikens vir net 12 h per dag toegang tot kos gehad het. Die resultate dui daarop dat 'n hoe proteiim-: hoe energierantsoen voordelig is as braaikuikens gedurende hul eerste vier weke nie vir 24 h per dag toegang tot kos het nie asook wanneer 'n maksimum getal braaikuikens elke jaar in 'n huis grootgemaak moet word.

References

2