Foundations of the New South Africa

James O. Gump, John Pampallis

The International Journal of African Historical Studies · 1992 · 41 citations · 0 references

Concepts

Abstract

Afrika en hoe dit moontlik daar gaan uitsien. Dr Van Aardt se boek staan egter uit omdat die skrywer duidelik goed onderleg is in sy onderwerp en 'n objektiewe standpunt tov die hoogs emosionele kwessie oor die gevolge van die apartheidstelsel vir die land en sy mense, handhaaf. Die inhoud is deeglik nagevors en duidelik uiteengesit. Die leser kry die indruk dat die skrywer moeite gedoen het om die bood-skap wat hy wi! tuisbring so maklik as moontlik vir aile lesers te maak. By die eerste deurlees van die boek word die leser swaarmoeding gestem deur die enormiteit van die taak wat vir Suid-Afrika voorle. Daar word egter werkbare oplossings vir die probleme aan die hand gedoen ofskoon dit lank sal duur en 'n groot tol van al sy inwoners sal eis om die land die utopie te maak wat dit kan wees.