COMMON ROOT PATHOGENS FROM AVOCADOS

Jm Darvas, Westfalia Estate

1978 · 12 citations · 2 references

Concepts

Abstract

Gereelde isolasies is van avokadowortels en van die grondin die omgewing van die wortels gemaak. Behalwe Phytophthora cinnamomi, wat besonder gereeld voorkom en die hoofoorsaak van wortelvrot is, net 'n aantal potensiele patogeniese swamme voorgekom. Hoewel hierdie swamme skynbaar nie tans probleme gee nie, moet 'n waaksame oog op hulle gehou word as selektiewe chemiese behandelings in die toekoms vir die beheer van P. cinnamomi gemaak word.

References

2