Publication | Open Access
The South African clothing industry: problems experienced with body measurements
14
Citations
12
References
2010
Year
n Wye verskeidenheid liggaamsmates word gebruik deur die Suid-Afrikaanse klere-industrie. Die gebrek aan konsensus, internasionaal sowel as plaaslik, is 'n moontlike oorsaak vir die probleme wat ondervind word. Onvolledige beskrywings met betrekking tot die identifisering van landmerke, sowel as metodes waarvolgens die mates geneem moet word, behoort deur die industrie as geheel aangespreek te word.
| Year | Citations | |
|---|---|---|
Page 1
Page 1